Search Books

Voetspore in die Kalahari: Jeugherinneringe (Afrikaans Edition)

Author Willem D Kotze
Publisher Tafelberg
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
PublisherTafelberg
ISBN / ASIN0624031519
ISBN-139780624031512
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Voetspore in die Kalahari is 'n ware Afrika-verhaal, gewortel in die harde werklikheid van die Kalahari: weergaloos mooi maar ook meedoenloos wreed. Dis 'n teks ryk aan herinneringe aan 'n ongerepte wereld en 'n harde maar avontuurlike leefwyse wat min mense beskore is. Die skrywer gaan terug na sy eerste herinneringe, meer as vyftig jaar gelede, en sy moeder se vroee dood weens malaria. Uiteindelik maak 'n bestiering dit vir die jong seun moontlik om na die hoerskool op Swakopmund te gaan, en so begin sy spore wegdraai van die rooiduinwereld met sy wuiwende blinkaargras en groot kameeldoringbome.