Huis Teen Die Skuinste (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Book Details
Author(s)Marietjie van Rooyen
PublisherTafelberg Publishers Ltd
ISBN / ASIN0624048225
ISBN-139780624048220
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Wanneer haar suster sterf, erf Katerine nie net haar huis nie, maar ook Lilliane se tienerdogter, Karyn. Katerine is skielik nie meer tannie nie, maar 'n instaan-ma. Sy gee haar argitekpraktyk in Johannesburg op en trek Kaap toe, na haar suster se huis. Hier probeer sy en Karyn 'n nuwe lewe bou en die seer van verlies verwerk.