Kus vir die Kluisenaars (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Esta Steyn
PublisherTafelberg
ISBN / ASINB00BW76F1S
ISBN-13978B00BW76F14
Sales Rank1,640,462
CategoryKindle Edition
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Dorkasbaai is ‘n bar en afgesonderde strandplaas aan die Weskus. Ook die mense wat daar woon het bar geword van afsondering, veral Eli van Egeren en sy seuns, Joac en Benjamin. Waarom wil Fransie van Zyl dan haar gemaklike stadsbestaan laat vaar om juis Dorkasbaai toe te gaan? Die antwoord lê verskuil in die blou bladsye van die briewe wat Melissa von Meelis, haar stiefmoeder, nagelaat het. Dáár gaan soek Fransie die sleutel tot haar onverstaanbare dood. En so raak haar lewe verweef met Joac, wie se huwelik met die onstabiele Alexa ‘n marteling geword het; met Benjamin, die liefdevolle hemelkind wat sku in sy eie wêreld leef; met Liza, Eli se tweede vrou, wat haar eie kronkelpad deur senusiekte en ineenstorting moes vind. Op onnaspeurlike manier bring Fransie se tussenkoms verandering in hul lewens, totdat die geheime van die ongelukkige seeplaas een vir een wyk.
More Books in Kindle Edition
Invisible Acts of Power: Channeling Grace in Your Ever…
View
Interzone #250 Jan - Feb 2014 (Science Fiction and Fan…
View
Down from the Clouds (The Unspoken Series Book 2)
View
Detox Your Spirit
View
Power Principles for Fearless & Abundant Living
View
The Isoquinoline Alkaloids: A Course in Organic Chemis…
View
Bow Down to the Wolf King [Royal Alphas 1] (Siren Publ…
View
Perfect Phrases for New Employee Orientation and Onboa…
View
Polar Bear S-express
View