Search Books

Goggas en gediertes (Afrikaans Edition)

Author Hennie Stander
Publisher Struik Christian Media
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
ISBN / ASINB00I0C4EW0
ISBN-13978B00I0C4EW0
Sales Rank2,288,166
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Kinders het van nature ’n liefde vir die natuur, en veral vir diere en goggatjies. En die Bybel is vol van stories met insekte en diere waarby ons iets kan leer. In Goggas en gediertes kry miere, arende, slange, bye, skerpioene, visse, kamele en ander diere elk die geleentheid om ’n Bybelwaarheid tuis te bring.

Kleurryke, humoristiese illustrasies verskaf vreugde aan jong lesers met ’n ondeunde muis wat op elke bladsy kop uitsteek.