Search Books

Natuurlike balans vir 'n vrou se liggaam: Optimale gesondheid vir die res van jou lewe (Afrikaans Edition)

Author Janet Maccaro
Publisher Struik Christian Media
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
Author(s)Janet Maccaro
ISBN / ASINB00I0C4FEM
ISBN-13978B00I0C4FE0
Sales Rank2,669,663
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Jou gesondheid is lewensbelangrik vir jou en jou naastes. Dr Janet Maccaro het ‘n unieke padkaart geskep met inligting oor tien belangrike boustene vir ‘n gebalanseerde lewenstyl vry van angs, depressie, kommer en siekte.

Natuurlike balans vir ‘n vrou se liggaam is ‘n interaktiewe gids met wenke vir die instandhouding van jou stelsel, hormonale gesondheid, skoonheid, gewigsbeheer, verhoudingskwessies en byna enigiets wat jy in jou leeftyd kan teekom.

In haar unieke, opregte styl, bespreek Dr Janet ook die volgende:

Lewensbelangrike gesondheidsondersoeke vir jou sewe stelsels
‘n Emosionele gesondheidsondersoek en fassinerende self-evaluerings wat jou leefstylkeuses openbaar
Eenvoudige riglyne oor hoe om die swak areas in jou liggaam te versterk
Riglyne vir die vreugdes van gesonde verhoudings en maniere om die verhoudings te identifiseer wat jou dreineer en verouder
Nuttige wenke vir algemene kwale en eenvoudige riglyne vir die voorkoming daarvan

Natuurlike balans vir ‘n vrou se liggaam voorsien al die bestanddele wat jy nodig het vir ‘n lewenslustige, gebalanseerde lewe. Waarvoor wag jy?