Search Books

Die vrou in die blou mantel (Afrikaans Edition)

Author Deon Meyer
Publisher Human & Rousseau
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
⌛ 🇫🇷 France pricing being fetched… Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
Share:
Book Details
Author(s)Deon Meyer
ISBN / ASINB0778PCVFL
ISBN-13978B0778PCVF0
MarketplaceFrance 🇫🇷

Description

Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, narcissist, psycho, real arsehole , is besig met sy gewone onheilighede. Maar hier bo in Sir Lowryspas l n vrou wat dit alles gaan verander. Sy is heeltemal kaal, uitgestrek by die groot uitkykpunt, haar kop na die noorde, haar voete na die suide. Iemand het haar liggaam mooi gerangskik en met bleikmiddel gewas om al die forensiese spore uit te vee.