Suksesvolle Natuurwetenskap: Gr 9: Onderwysersgids (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)N. Davies
ISBN / ASIN0195719603
ISBN-139780195719604
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Hierdie reeks fokus op die uitkomste in die nuwe kurrikulum deur 'n rykdom van aktiwiteite, diagramme en illustrasies wat leerders in die wetenskapproses inlei. Die materiaal is leerder-vriendelik en ontwerp om bronne te gebruik wat maklik tot leerders se beskikking is. Die Onderwysersgidse bevat 'n verskeidenheid assesseringstabelle wat van onskatbare waarde vir die onderwyser sal wees.
