'n Engel in Die Hoenderhok (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Gerda Taljaard
PublisherTafelberg Publishers Ltd
ISBN / ASIN0624047636
ISBN-139780624047636
Sales Rank11,816,930
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Gerda Taljaard se debuutroman is 'n tragikomedie van wanhoop en byna waansinnige humor. Op 'n verbluffende wyse wys Taljaard aan haar lesers dat die lewe so verskriklik en terselfdertyd so mooi kan wees.
