⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
Afrikaans na apartheid wil inlig en uitdaag, hy wil geykte opvattinge bevraagteken en nuwe sieninge voorstel. Hy wil 'n positiewe bydrae lewer tot een van die mees fundamentele gesprekke van die land: die nasionale taalgesprek.