Menslike Anatomie (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)J.H. Meiring
PublisherVan Schaik Publishers
ISBN / ASIN0627021999
ISBN-139780627021992
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Hierdie werk bied 'n regionale benadering tot menslike anatomie. Di? benadering, in teenstelling met die sistematiese benadering wat deur mediesverwante beroepsrigtings soos verpleegkunde, arbeidsterapie en fisioterapie gebruik word, is veral gerig op mediese en tandheelkundige studente. Daar word spesifiek aan laasgenoemde studente se voorgraadse behoeftes in hierdie vakgebied voldoen.

