Ons Klein En Silwerige Planeet: Afrikaanse, Nederlandse En Vlaamse Gedigte Oor Die Omgewing (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Ons Klein En Silwerige Planeet: Afrikaanse, Nederlandse En Vlaamse Gedigte Oor Die Omgewing (Afrikaans Edition)

Book Details
ISBN / ASIN 0627022669
ISBN-13 9780627022661
Sales Rank #10,504,609
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Die mens se kommer oor die omgewing is een van die dominante temas van die laaste dekades van die 20ste eeu. In die Weste (en in Europa) het omgewingsbewustheid wyd posgevat en selfs 'n modeverskynsel geword. Ofskoon daar in bree verband nog nie genoeg begrip vir die mens se bydrae tot die krisis en sy reaksie op die globale veranderinge is nie, geniet hierdie kwessies toenemend aandag in die kunste. Ook in die letterkunde kan die "groen gesprek" as 'n belangrike groeipunt beskou word.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next