Julie Moet Mekaar Liefhe: Gr 12 (Biblical Studies) (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)M.J. Barrette
ISBN / ASIN0636011348
ISBN-139780636011342
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Wanneer die apostel Johannes hierdie brief aan die verskillende Christelike gemeentes in Klein-Asie skryf, is hy deeglik bewus van die feit dat hul nie 'n maklike lewe gelei het nie. Daar was allerhande soorte keterse teoriee en stelsels wat 'n invloed op lidmate van die Kerk gehad het. Daar was mense wat leerstellinge versprei het wat in stryd was met Christus se liefdesgebod, maar wat tog daarop aangedui het dat hulle Christene was. As 'n kerkleier kon Johannes nie hierdie toestand van sake goedpraat nie: "Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde" (1 Joh 4:8) dit is nie maklik om jou naaste deurentyd lief te he nie veral as sy gedrag jou aanstoot gee. Ten spyte hiervan dring Johannes daarop aan dat die alleen God kan liefhe.
