⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
n Versameling van 26 nuwe kortverhale deur bekende sowel as Suid-Afrikaanse skrywers. Met 'n voorwoord deur prof. Jakes Gerwel van die Universiteit van Wes-Kaapland. Linda Rode het al vele versamelings byeengebring o.a. Stories Suid van die Son.