Kleur Kom Nooit Alleen Nie (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-0795701179.html

Kleur Kom Nooit Alleen Nie (Afrikaans Edition)

PublisherKwela Books

Book Details

Author(s)Antjie Krog
PublisherKwela Books
ISBN / ASIN0795701179
ISBN-139780795701177
Sales Rank10,252,493
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

In 'n paar opsigte verskil hierdie digbundel van Antjie Krog se vorige werk: vir die eerste keer beweeg die verse ook buite Suid-Afrika - elders in Afrika en ook Europa. Die verse staan in die teken van 'n soeke na identiteit op die kontinent en die vind van 'n plek binne die Afrika-bestel. Soos in haar vorige bundels hanteer Krog ook in hierdie bundel die persoonlike, die politiese en die land(skap).

More Books by Antjie Krog

Donate to EbookNetworking
Prev
Next