⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
Santiago, 'n jong skaapwagter, verlaat sy tuisdorp om te reis en meer oor die wereld uit te vind. Hy ontmoet 'n ou Sigeunervrou, 'n man wat homself 'n koning noem, en 'n alchemis. Hulle almal lei hom in die rigting van 'n verborge skat. Langs die pad kry Santiago met allerhande gevare te doen en beleef merkwaardige avonture. Maar hy moet leer om die omens te lees en te verstaan voordat hy sy roeping kan volbring.