⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
Die verhaal speel af in Pompei 79 n C Dieselfde jaar waarin die dorp deur die vulkaan Vesuvius oorval en begrawe is Salomie voel vasgekeer deur haar huislike omstandighede en met behulp van haar vriendin Ciska ontdek sy die geskenke van God Deur verskeie terugslae leer sy die waarde van elke geskenk ken en bou sy n persoonlike verhouding met Jesus haar Verlosser en Heilige Gees haar Helper Salomie wat vrede beteken is simbolies van die bruid van Jesus Kyk uit na die volgende boek in die reeks Salomie ontdek Vader