Friksie (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-1490413685.html

Friksie (Afrikaans Edition)

12.99 USD
Buy New on Amazon 🇺🇸 Buy Used — $12.27

Usually ships in 24 hours

Book Details

ISBN / ASIN1490413685
ISBN-139781490413686
AvailabilityUsually ships in 24 hours
Sales Rank6,528,382
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Alwyn Liebenberg is gekompliseerd. Enigmaties. Dit is vir hom onaanvaarbaar dat daar in hierdie land soveel mense is wat het, sonder om dit te verdien. Obsessief op soek na sy eie Nkandla beplan hy haarfyn aan sy skyndood in die Long Tom-pas. Hy besluit vooraf, wat ook al gebeur, hy sit nie sy voete in ’n tronk nie. Terselfdertyd is ’n komkommerkoel polisieman besig om landwyd opspraak te maak as die nuwe superspeurder van Nelspruit. Fritz Moolman, eenkant, vasbeslote, bittereinder en dodelik akkuraat met sy Z88. Hy aanvaar onder geen omstandighede die woord “onopgespoor” op ’n dossier nie. Alwyn se pa, Ulrich, word mettertyd meedoënloos meegesleur deur die gevolge van sy enigste seun se bisarre persepsie van regverdigheid, ’n pion in die mallemeule van Alwyn se surrealistiese denke. Ulrich is nie die enigste slagoffer nie, en vir elke aksie is daar volgens die natuurwette ’n reaksie. Hoe diep is ouerliefde? Hoe diep behoort dit wees? Daar is ’n prys om te betaal ...

More Books by Henning J van Vuuren

Donate to EbookNetworking
Prev
Next