Vlug Van Die Vlinder (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Vlug Van Die Vlinder (Afrikaans Edition)

Author Thea Swan
Publisher AuthorHouseUK
Category Fiction
15.18 USD

Usually ships in 24 hours

Book Details
Author(s) Thea Swan
Publisher AuthorHouseUK
ISBN / ASIN 1491890363
ISBN-13 9781491890363
Availability Usually ships in 24 hours
Sales Rank #10,446,853
Category Fiction
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Christélle Contreau, wêreldberoemde Franse konsertpianis, is baie meer as wat sy vir die wêreld voorhou. Van kleins af glip sy skelm weg om haar oupa in sy werkswinkel te gaan help, tot groot frustrasie van haar ouers. Op twintig kwalifiseer sy as agent in 'n spioenasienetwerk waarby haar vader haar betrek het en word die berugte Vlinder: rats, kleurvol en onaantasbaar. Maar 'n kragtige bom verwoes die motor waarin haar vader en beste vriendin, Kristine, reis en moet die Vlinder uit haar geboorteland vlug. Onder verskeie skuilname en vermommings, ontduik sy die 'Insekdoders' tot haar omswerwinge haar uiteindelik na Suid-Afrika, Kristine se vaderland, bring. En dis in Kaapstad dat sy vir Jan Brand ontmoet. Eifel-toring van 'n man, wat haar voete in 'n oogwink skoon onder haar uitslaan. Vir 'n kort rukkie leef sy in 'n waas van ongekende geluk, maar dan dryf 'n tweede bom haar weer verder, weg van die man wat sy liefhet omdat sy vrees vir sy lewe . . . as hy die bom oorleef het. Sal sy hom ooit weer sien? Sal sy ooit weer net Christélle Contreau wees? Sal die Vlinder se vlug ooit tot 'n einde kom?
Donate to EbookNetworking
Previous Book The Back Road Next Book El Sobrino del Mago (Cronic...
Previous The Back Road
Next El Sobrino del Ma...