Tina Otte Se Swangerskap En Geboorteboek: 'n Omvattende, Praktiese Handleiding Vir Suid-Afrikaanse Ouers, Met Die Jongste Inligting Oor Alle Aspekte ... Met Die Eerste Lewensweke (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-1868259897.html

Tina Otte Se Swangerskap En Geboorteboek: 'n Omvattende, Praktiese Handleiding Vir Suid-Afrikaanse Ouers, Met Die Jongste Inligting Oor Alle Aspekte ... Met Die Eerste Lewensweke (Afrikaans Edition)

AuthorTina Otte

Book Details

Author(s)Tina Otte
ISBN / ASIN1868259897
ISBN-139781868259892
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Hierdie handboek vir voornemende ouers bied die leser 'n kombinasie van gesonde praktiese raad en die essensi?le jongste moderne inligting oor swangerskap en die geboorte van jou kind. Met hierdie gids kan ouers ingeligte besluite neem oor allerlei aspekte van die beplanning van die verwekking van 'n kind tot die praktiese versorging van die pasgebore baba. Die outeur verduidelik presies deur watter prosesse beide moeder en die ontwikkelende kind in hierdie tyd gaan. Hierdie publikasie bevat werklik alles wat die voornemende ouer behoort te weet en is vol nuttige inligting en advies oor aspekte soos fiksheid, voeding tydens swangerskap, die voorbereiding vir die geboorte, die geboorteproses, medikasie vir pynverligting, moontlike probleme met die verlossing, en hoe om jou figuur weer terug te kry.
Donate to EbookNetworking
Prev
Next