Leef Met Styl in Suid-Afrika (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Craig Fraser, Suzanne Brenner
PublisherStruik Publishers
ISBN / ASIN186872395X
ISBN-139781868723959
Sales Rank15,452,184
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Hierdie gids is geilusstreer met foto's wat 'n blik bied op 'n keurige mengsel dekor- en interieurstyle wat vandag in Suid-Afrika voorkom. In die vier onderafdelings - in die Stad, op die Platteland, by die Strand en in die Buitelug - word daar gekyk na 'n menigte verskillende argitektoniese en binnerversierstyle wat regoor die land voorkom in woonvertrekke, slaapkamers, eetareas, kombuise, studeerkamers en badkamers, asook buite in die vorm van ingange, paadjies en treetjies, patio's, dekke en verandas, balkonne, sitplekke, buitegeboue, swembaddens en plaveisel.
