⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
Tweehonderd vo?lspesies word uitgebeeld in hierdie volledig hersiene uitgawe van die Algemene Gids tot Vo?ls van Suid-Afrika. Benewens identifikasie-inligting bied die gids 'n rykdom fassinerende feite oor vo?ls en hul gedrag, onder meer hul groepsgedrag, die belangrikheid van vo?lsang in kommunikasie, die migrasie-verskynsel en hoe party vo?ls hulle by 'n veranderende omgewing aanpas.