⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
Die nuwe, opgedateerde uitgawe van Slaag jou leerlinglisensie maklik. Nuwe padtekens word ingesluit, en daar is ook verbeteringe aangebring aan die toets-jouself afdelings, terwyl die teks meer omvattend is. Die boek is gebasseer op die offisiele K53 toets, en is noodsaaklik vir enige iemand wat hulle leerlinglisensie wil verkry. Meer as 1 250 000 kopiee is al verkoop.