Bou Jou Eie Kombuis En Ingeboude Kaste (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-1868728072.html

Bou Jou Eie Kombuis En Ingeboude Kaste (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Mark Elston
ISBN / ASIN1868728072
ISBN-139781868728077
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Hierdie is 'n boek vir doen-dit-jouself entoesiaste wat graag 'n bietjie geld wil spaar deur hulle eie kombuise en ingeboude kaste te bou. Dit is baie duur om 'n nuwe kombuis en ingeboude kaste te laat installeer - 'n baie eenvoudige kombuis kan byvoorbeeld duisende rande kos. Hierdie titel is ontwerp om met die hulp van duidelike aanwysings en eenvoudige sketse die bou van 'n kombuis of ingeboude kas vir enige iemand moontlik te maak. Kleur foto's en voorbeelde van verskillende kombuise dien as inspirasie.
Donate to EbookNetworking
Prev
Next