⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
Van massiewe wipbakvragmotors, tot baie hoe mobiele hyskrane; kinders kan die grootste, langste en sterkste vragmotors ontdek. Die boek is perfek vir seuns wat mal is oor vragmotors (en vir hulle pappa's). Die enorme vragmotors word op massiewe uitvoubladsye ten toon gestel. Dit is 'n groot boek, want vragmotors is groot!