Praat Jou Kind Slim: Ontwikkel Van Kleins Af Jou Kind Se Leer-En-Luister Vaardighede (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Praat Jou Kind Slim: Ontwikkel Van Kleins Af Jou Kind Se Leer-En-Luister Vaardighede (Afrikaans Edition)

Publisher Metz Press
Book Details
Author(s) Martie Pieterse
Publisher Metz Press
ISBN / ASIN 1875001506
ISBN-13 9781875001507
Sales Rank #99,999,999
Marketplace United States 🇺🇸
Description
Goeie taalvaardighede is die gronslag van sukses in elke liewe aspek van jou kind se lewe en daarsonder is sy eenvoudig nie opgewasse vir die opwinding en eise van die lewe nie. In hierdie lig beskou, is die verantwoordelikheid om jou kind taal te leer byna ondraaglik groot. Feit is, die eintlik verspot maklik. Jy kan jou kind enige tyd, op enige plek taal leer. Al wat jy hoef te doen, is praat en nogmaals praat - by die huis, in die tuin, in die kar, op die bus, tewyl jy jou baba kos gee of haar doek omruil, terwyl jy jou baba bad of aantrek, terwyl jy kosmaak, terwyl jy huis skoonmaak - praat net - natuurlik en spontaan. Maak dit deel van jou lewe. Om jou kind te versorg, word vinnig deel van 'n daaglikse roetine - maak dit net so deel van daardie roetine om sonder ophou met jou kind te praat. En hoe vroeer jy begin praat, hoe vroeer gaan jou kind reageer, hoe vroeer gaan sy saam gesels.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next