Koester Jou Baba: Verstaan Jou Baba Se Sensoriese Wereld - Die Sleutel Tot 'n Kalm-tevrede Kind (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Megan Faure, Ann Richardson
PublisherMetz Press
ISBN / ASIN1875001816
ISBN-139781875001811
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Die drie algeneemste vrae wat ouers in 'n baba se eerste jaar vra, is: Hoekom huil hy?; wat kan ek doen om hom beter te laat slaap?; hoe kan ek sy ontwikkeling aanhelp?. Die antwoord op al hierdie vrae le in dieselfde bron: sy sensoriese wereld. Dit is die sleutel tot 'n kalm-tevrede baba, wat gretig uit sy omewing leer, maklik aan die slaap raak en vir lang rukke rustig slaap. In hierdie titel, gebaseer op sensoriese, of sintuiglike, ontwikkeling, kombineer die skrywers hulle kennis en praktiese ervaring om jou te help om op jou baba ingestem te wees en te verstaan: Watter uitwerking sensoriese insette op hom het; wat hy vir jou probeer se met die tekens wat hy gee; en hoe om daarop te reageer deur sy sensoriese omgewing en stimulering te reguleer.
