⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
'n Aanvulling vir Boodskapper van God. Dit bevat die meer onlangse gebeure wat Siener in sy visioene gesien het. Soos wat die dinge gebeur het, het die skrywer dit neergeskryf. Dit bevat ook die voorspelling van wat met die boervolk aan die einde van die ou bedeling gaan gebeur .