Op Kommando: Die Lewe in Die Veld Tydens Die Anglo-Boereoorlog 1899 - 1902 (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Op Kommando: Die Lewe in Die Veld Tydens Die Anglo-Boereoorlog 1899 - 1902 (Afrikaans Edition)

Book Details
Publisher Protea Boekhuis
ISBN / ASIN 1919825215
ISBN-13 9781919825212
Sales Rank #99,999,999
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Tot betreklik onlangs was daar min bekend oor die lewe op kommando tydens die Anglo-Boereoorlog. Die bekende historikus, professor Fransjohan Pretorius het uitgebreide navorsing hieroor gedoen en vir sy omvattende boek, Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 is hy met drie toekennings bekroon. Pretorius het ook in 1998 die Stalsprys vir historiese wetenskappe van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang. Met Op kommando - saamgestel uit sy radiopraatjies in 1992 en gebaseer op sy bekroonde boek oor die onderwerp - voorsien hy in die behoefte aan 'n oorsigtelike beeld van die kommandolewe tydens hierdie oorlog. Dit bevat 'n veertigtal foto's en die teks is uiters toeganklik vir die leser wat belangstel in die geskiedenis maar nie 'n akademiese agtergrond het nie.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next