Drome kan Waar Word (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-1920414770.html

Drome kan Waar Word (Afrikaans Edition)

AuthorEdna Cane
PublisherCruGuru
13.99 USD
Buy New on Amazon 🇺🇸 Buy Used — $12.94

Usually ships in 24 hours

Book Details

Author(s)Edna Cane
PublisherCruGuru
ISBN / ASIN1920414770
ISBN-139781920414771
AvailabilityUsually ships in 24 hours
Sales Rank8,458,996
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Sheree Stiler is 'n jong Christenmeise in Suid-Afrika wat met haar lewe probeer voortgaan, sewe maande nadat haar kêrel Ricardo in 'n skietongeluk gesterf het. Sheree het 'n paar groot drome oor wat sy met haar lewe vorentoe wil bereik: Sy wil haar eie boek skryf, sy wil vir 'n wêreldbekende Britse popgroep liedjies skryf, sy wil haar eie hotel oopmaak, en sy wil ook haar ware man ontmoet. Sheree word baie geseën in haar lewe, en met harde werk word haar drome een-vir-een bewaarheid. Sy skryf 'n boek wat gepubliseer word; sy word deur die popgroep na Brittanje genooi om hulle liedjieskrywer te wees, sy maak haar eie hotel in Engeland oop en sy ontmoet die man van haar drome daar. Sheree het egter ook 'n ander geheime droom gehad, 'n vreemde droom waarvan niemand geweet het nie... en toe word hierdie droom ook waar... Drome Kan Waar Word is 'n Christelike liefdesroman wat handel oor die vervulling van drome en wense en wat veral by jonger lesers sal aanklank vind.

More Books by Edna Cane

Donate to EbookNetworking
Prev
Next