EbookNetworking
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
❤️ Wishlist
Search books
🔍
Go
☰
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
❤️ My Wishlist
Search
Home
›
Books
›
Dans met armmansdogter (Afrikaans Edition)
🛒
Buy on Amazon
⬛
QR
https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B005OUHG08.html
Dans met armmansdogter (Afrikaans Edition)
Author
Pamela Jooste
Publisher
Umuzi
🌍
Shop on Amazon — pick your country
🇺🇸 USA
🇨🇦 Canada
🇬🇧 UK
🇩🇪 Germany
🇫🇷 France
🇮🇳 India
🛒
Buy New on Amazon 🇺🇸
ℹ️
Book Details
Author(s)
Pamela Jooste
Publisher
Umuzi
ISBN / ASIN
B005OUHG08
ISBN-13
978B005OUHG07
Sales Rank
#1,058,424
Marketplace
United States 🇺🇸
🤍
Add to Wishlist
⭐
Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
Sign in to post as verified
Send magic link
☆
☆
☆
☆
☆
Post Review
No reviews yet.
📖
Description
Eers is daar gerugte, dan amptenare met papiere, dan die bulldozers. Is dit die einde van die wêreld? Vir baie mense is dit, maar nie vir Lily Daniels nie. Sy is nog nie twaalf nie, maar sy het al ’n leeftyd deurgemaak – saam met haar familie, saam met die hele Valley, die buurt wat die owerheid nou wil platstoot. In no. 48 Constitution-straat woon net vroumense; die mans in dié familie is ’n treurige lot. Daar is Lilly en haar ouma wat haar grootgemaak het en haar antie Stella met die poliobeen. Haar ma, Gloria, is vort. Getry vir white, sê party. En op ’n dag is sy terug. Deftig aangetrek en beeldskoon kom sy teen die heuwel af gestap. Maar wie’s dié vrou? Met haar geld en haar houding? Lily kan haar ma nie verdra nie, en dis nie net met haar wat Gloria bots terwyl die rede vir haar terugkeer duidelik word nie: sy wil die owerheid kaalvuis aanvat om die verwoesting van hul buurt te
keer, die verstrooiing van haar mense oor die windverwaaide Kaapse Vlakte. Gloria gaan ’n prys moet betaal. Lily ook. Maar hoe skerp hulle ook al bots, hulle is uit dieselfde taai hout gesny.
✍️
More Books by Pamela Jooste
Star of the Morning
View
←
No Prev
No Next
→