Byleveld: dossier van 'n baasspeurder (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Byleveld: dossier van 'n baasspeurder (Afrikaans Edition)

Author Hanlie Retief
Publisher Umuzi
Book Details
Author(s) Hanlie Retief
Publisher Umuzi
ISBN / ASIN B005OUHG1C
ISBN-13 978B005OUHG14
Sales Rank #522,054
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed aandoen, het jy jou eie lot verseël. En is jy 'n reeksmoordenaar, sal hy nie stop voor hy jou agter tralies het nie.
In hierdie boek word die dossiere van talle moorde wat hierdie gentleman-speurder oor dekades heen opgelos het, oopgemaak. Skokkend, tragies, opwindend – en met die bevrediging dat geregtigheid geskied het.
Tussendeur kry ons ’n blik op die man Byleveld, hoe hy in die geharde Brixton Moord en Roof gegroei het, hoe hy deur 'n diep persoonlike drif gekom het, en watter waardes die plaasseun met hom saamgedra het om van die grusaamste professie 'n ongeëwenaarde sukses te maak.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next