Kapabel (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Kapabel (Afrikaans Edition)

Author Steve Hofmeyr
Publisher Zebra Press
Book Details
Author(s) Steve Hofmeyr
Publisher Zebra Press
ISBN / ASIN B009LIJJ22
ISBN-13 978B009LIJJ27
Sales Rank #269,586
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
In hierdie oomblik voor hy homself om die lewe bring, hersien Desmond die pad wat hom gelei het tot hier.
Om homself en sy lot te verander moes Danie Fourie meer doen as ontsnap uit ’n tronk. Hy moes uitstyg en Desmond Faure word, homself herskep ver weg van Krugersdorp. Hy moes sy siel verkoop, iemand ompraat, sy verlede verbloem, sy geluk maak swaai soos Pretty Woman. Hy moes ’n ander kitaar leer slaan.
“Country song for ever lost its soul, when the guitar player turned to rock ’n roll …”
Maar in die donker kantlyn van menslike gedrag val gewone reëls gou weg. Dit kos ’n kenner om deur die mooi afwerking te sien. Probleem is, soveel sonde laat homself nie sommerso afskud nie. En Desmond weet hy is steeds Danie, maak nie saak wat nie. Almal aanvaar sy nuwe persona. Almal hou van hom. Hy raak selfs verlief.
Toe ontplof alles.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next