EbookNetworking
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
Search books
🔍
Go
☰
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
Search
Home
›
Books
›
Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf (Afrikaans…
🛒
Buy on Amazon
⬛
QR
https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B009TRAD2U.html
Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf (Afrikaans Edition)
Author
Michael Vlismas
Publisher
SA Penguin
🌍
Shop on Amazon — pick your country
🇺🇸 USA
🇨🇦 Canada
🇬🇧 UK
🇩🇪 Germany
🇫🇷 France
🇮🇳 India
🛒
Buy New on Amazon 🇺🇸
ℹ️
Book Details
Author(s)
Michael Vlismas
Publisher
SA Penguin
ISBN / ASIN
B009TRAD2U
ISBN-13
978B009TRAD27
Sales Rank
#1,900,226
Marketplace
United States 🇺🇸
📖
Description
Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Gholf
is 'n móét lees vir enige gholf-fanatikus. Michael Vlismas het uit jare se ervaring as sport- en gholfjoernalis geput om 'n fassinerende versameling trivia, aanhalings, ongelooflike tellings, skreeusnaakse staaltjies en verhale van agter die skerms van Suid-Afrika gholf saam te stel. Hierdie uitsonderlike Suid-Afrikaanse gholfboek bevat boeiende trivia soos: die blouape wat die kameraspan gedurende 'n belangrike toernooi gekaap het; die Suid-Afrikaanse gholfklub wat bekend is vir sy slange; Jaco van Zyl se SA PGA-oorwinning vanuit 'n roosbedding; die boer wat 30 km met sy trekker gery het om gras op sy plaaslike gholfbaan te plant; hoe Simon Hobday gedreig het om 'n toeskouer en sy vrou te laat vermoor; die kolhou-prys wat niemand wou wen nie ... en veel meer.
←
No Prev
No Next
→