Waar lewende dooies loop (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Waar lewende dooies loop (Afrikaans Edition)

Book Details
Author(s) Jasper M Cloete
Publisher Hartbees Uitgewers
ISBN / ASIN B00A4ZY0SO
ISBN-13 978B00A4ZY0S0
Sales Rank #1,360,360
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Onder hom lê die water swart en dreigend toe hy oor die skuinste se rand loer. Met nog ’n diep asemteug spring hy in die water in. Hy hoop dat al die krokodille voor by die kos is.
’n Oomblik lank sukkel hy met Queenie se gewig om sy ewewig te vind. Toe kry hy koers. Vier lang hale neem hom tot by die kant van die gebou. Vier lang hale wat talle rekords oortref.
Koestend storm hy uit die water, ’n kortkop voor ’n honger krokodil. Hy storm teen ’n stywe pas onder die naaste bome in, en draf strandlangs na die plek waar hy die kano op die sand uitgesleep het.
Hy het Queenie! Hy het haar gevind. Nou moet hy haar by haar bewussyn kry. Sal sy weet waar Ansie en Girlie is?
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next