EbookNetworking
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
❤️ Wishlist
Search books
🔍
Go
☰
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
❤️ My Wishlist
Search
Home
›
Books
›
'n Hap van die appel (Afrikaans Edition)
🛒
Buy on Amazon
⬛
QR
https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00BW76IEC.html
'n Hap van die appel (Afrikaans Edition)
Author
Kristel Loots
Publisher
Tafelberg
🌍
Shop on Amazon — pick your country
🇺🇸 USA
🇨🇦 Canada
🇬🇧 UK
🇩🇪 Germany
🇫🇷 France
🇮🇳 India
🛒
Buy New on Amazon 🇺🇸
ℹ️
Book Details
Author(s)
Kristel Loots
Publisher
Tafelberg
ISBN / ASIN
B00BW76IEC
ISBN-13
978B00BW76IE7
Sales Rank
#876,444
Marketplace
United States 🇺🇸
🤍
Add to Wishlist
⭐
Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
Sign in to post as verified
Send magic link
☆
☆
☆
☆
☆
Post Review
No reviews yet.
📖
Description
Maxie van der Merwe is van die lipstiek-en-stiletto-generasie. Sy was ’n Facebook-flerrie van formaat, en ’n groot feminis, maar toe ontmoet sy vir vervelige Gustav. En al is sy nie ’n domestic goddess se watsenaam nie, wil sy vreeslik graag trou, al vandat sy ontdek het daar is kinders wat ’n ma én ’n pa het. Want na ’n pa verlang sy met haar hele hart. Wanneer Maxie se politikus-ma haar New York toe pos saam met ’n spin doctor omdat Gustav, ’n rugbyskeidsregter, die hele land in die skande gesteek het, voel sy hoe die Facebook-flerrie in haar weer wakker word en haar Jimmy Choo’s aantrek. Maar New York is snikheet warm, daar’s ’n stalker oorkant haar woonstel en sy voel soos ’n valerige muffin tussen al die blinkversierde New Yorkse cupcakes.Haar ma kom op besoek en Maxie leer skokkende dinge oor die pa wat sy nooit geken het nie. Hy is dalk nader as wat sy kon droom . . . En wat van die man met die groot hande en die sagtheid in sy oë – gaan hy Gustav se plek langs haar kom vol staan? En gaan sy ooit tyd hê om genoeg happe van hierdie groot appel te neem?
✍️
More Books by Kristel Loots
Sushi en sjampanje (Afrikaans Edition)
View
←
No Prev
No Next
→