Droomdelwers (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Droomdelwers (Afrikaans Edition)

Author Esta Steyn
Publisher Tafelberg
Category Kindle Edition
Book Details
Author(s) Esta Steyn
Publisher Tafelberg
ISBN / ASIN B00BW76JGY
ISBN-13 978B00BW76JG7
Sales Rank #1,256,057
Category Kindle Edition
Marketplace United States 🇺🇸
Description
Teen die agtergrond van soutmyne en granietkoppe vertel Droomdelwers die verhaal van twee klein gemeenskappe aan die Weskus,  Soutmansvlei en Vlaktevlei.   Hier word die lewens van armes en rykes, van wit en bruin, ten nouste verweef . Hier loop uiteenlopende karakters rond, elk met sy eie storie.  Soos oom Kêppies sê: “ Hy’s soesie see, soes ’n branner.  Voorlat jy hom kan vasvat, sien jy net sy skymstriep oppie sand lê.”. Maar nog voordat die skuim op die sand lê, word die rustige lewensloop van “die sout van die aarde” skielik bedreig.  Hulle kom te staan voor ’n oormag.  Daar is net een uitweg na vrywording vir almal: om in die verlede te delf waar die antwoord op vreemde raaisels so ver en en tog so naby lê.
Donate to EbookNetworking
Previous Book Lucid Dreaming: How To Live... Next Book Impronte 50 (Italian Edition)
Previous Lucid Dreaming: H...
Next Impronte 50 (Ital...