Die Skyn van tuiskoms: 'n Keur uit die gedigte van Lina Spies (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00BW7ACXA.html

Die Skyn van tuiskoms: 'n Keur uit die gedigte van Lina Spies (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Lina Spies
ISBN / ASINB00BW7ACXA
ISBN-13978B00BW7ACX5
Sales Rank2,139,984
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Lina Spies se debuutbundel, Digby Vergenoeg (1971), is destyds bekroon met sowel die Ingrid Jonker- as die Eugène Marais-pryse. Hierdie keur is ’n erkenning en bevestiging van ’n belangrike en beleë digterskap wat oor byna 40 jaar strek. Lina Spies skryf ’n gedig wat onmiddellik as haar eie geëien kan word. Sy skryf ’n persoonlike liriek met sterk biografiese inslag waarin onder meer familiefigure en jeugherinneringe sterk figureer. Die agttal bundels bevat benewens verse oor die liefde, reis, godsdiens, en ’n verknogtheid aan die aarde en aardse, ook verse oor kuns en figure (dikwels kunstenaars) met wie sy ’n sterk verwantskap voel en in wie se nood sy haar eie kan verreken. Sy skryf ook (naas Ingrid Jonker) van die mooiste liefdesverse in Afrikaans: van die stralende ontdekking van nuwe liefde tot die ontgogeling en ontnugtering van afskeid. Die keuse van gedigte uit haar agt digbundels is gemaak deur die digter Johann de Lange.

More Books by Lina Spies

Donate to EbookNetworking
Prev
Next