Ena Murray Omnibus 36 (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Ena Murray Omnibus 36 (Afrikaans Edition)

Author Ena Murray
Publisher Jasmyn
Book Details
Author(s) Ena Murray
Publisher Jasmyn
ISBN / ASIN B00BW7AUTQ
ISBN-13 978B00BW7AUT5
Sales Rank #498,254
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
"In Oase van geluk staan Isolde en haar jonger suster, Martina, bekend as die dorp se twee aantreklike oujongnooiens. Wanneer Martina troukoors kry, is dit seker net normaal dat Isolde sal begin smag na romanse en die klank van huweliksklokkies.
In Wanneer die nuwe dag breek weet die jong Elfie en wêreldwyse Renier by hul eerste ontmoeting dat hulle lewensmaats gaan wees. Maar hulle moet eers deur die lewe gelouter word voordat hulle mekaar werklik kan waardeer . . .
En in Môre lê ver word rykmansdogter Tania Erasmus se gemaksugtige bestaan op sy kop gekeer toe ’n vreemdeling onverwags by haar verlowingspartytjie opdaag. Sy word ’n belangrike les geleer: dat ryk nie gelyk aan beter is nie.
"
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next