Die val van die dice (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Die val van die dice (Afrikaans Edition)

Publisher Kwela
Book Details
Author(s) Pat Stamatelos
Publisher Kwela
ISBN / ASIN B00BW7F1AY
ISBN-13 978B00BW7F1A4
Sales Rank #1,044,066
Marketplace United States 🇺🇸
Description
Enkele maande ná Laki Pappasani se dood, trou Pattie Peters met sy broer. Hy lyk dan op ‘n naat na Laki, en is so besorg oor haar dat sy nie anders kan as om aangetrokke tot hom te voel nie. Maar soos die dice val, is Laki se broer nie van dieselfde stoffasie nie. Negentien jaar en vier kinders later, besluit Pattie vir die soveelste maal sy moet uit, weg uit hierdie huwelik wat haar tot in haar wese vernietig, maar waarnatoe? Dié opvolg van Kroes lig die gordyn op so ‘n donker, tragiese lewe, dit laat die leser sprakeloos. Dit is ‘n meevoerende roman, wat Stamatélos vestig as een van dié vertellers in Afrikaans.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next