Die Serfontein-kinders #6 (Keurboslaan) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00BW7F42O.html

Die Serfontein-kinders #6 (Keurboslaan) (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Theunis Krogh
ISBN / ASINB00BW7F42O
ISBN-13978B00BW7F425
Sales Rank1,551,699
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Doktor Roelof Serfontein, miljoenêr, wêreldbekende skrywer en hoof van Keurboslaan se beroemde seunskool, vind dit moeilik om die roman te voltooi waaraan hy reeds twee jaar lank skryf. Hierdie keer is dit sy eie vyf kinders wat hoofsaaklik daarvoor verantwoordelik is. Die 14jarige Josef is die oudste, die maklike seun, maar Richard is duidelik sy pa se kind: effens teruggetrokke en sensitief. Die 8jarige Berrie se spontaniteit maak hom almal se maat, Diaan is waarskynlik die ‘normaalste’ kind, en Laetitia is geestelik en akademies heelwat ouer as vier jaar. Ook Karl, die aangenome seun van dominee Goosen, sowel as Tessa, wat haar man dokter Eugene Krynauw om kinderagtige redes verlaat het, se teenwoordigheid op Keurboslaan stel doktor Serfontein se geduld deeglik op die proef.

More Books by Theunis Krogh

Donate to EbookNetworking
Prev
Next