Die bruidseisoen: twee novelles: 'n Bruid vir vier Seisoene en Huwelik in die Herfs (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Die bruidseisoen: twee novelles: 'n Bruid vir vier Seisoene en Huwelik in die Herfs (Afrikaans Edition)

Publisher Human & Rousseau
Book Details
Author(s) Helene de Kock
Publisher Human & Rousseau
ISBN / ASIN B00CRIJAAE
ISBN-13 978B00CRIJAA2
Sales Rank #2,016,748
Marketplace United States 🇺🇸
Description
Die Bruidseisoen bestaan uit twee lang novelles. In ’n Bruid vir vier seisoene gaan hou Sanet Bornman in Venesië vakansie waar sy die nuus kry dat haar flambojante verloofde, Kallie, skielik getroud is. Maar gelukkig is daar ’n ou vriend wat haar onderskraag, iemand wat wéét dat die liefde die toets van vier seisoene moet kan deurstaan. In Huwelik in die herfs besluit Amara om Londen toe te gaan om helderheid te kry oor haar gevoelens vir Pieter Cronjé en oor sy huweliksaansoek. Die besoek bring haar egter weer in kontak met haar rampspoedige jeugliefde.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next