Valsrivier (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00EE8ICW2.html

Valsrivier (Afrikaans Edition)

PublisherUmuzi

Book Details

PublisherUmuzi
ISBN / ASINB00EE8ICW2
ISBN-13978B00EE8ICW4
Sales Rank281,300
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

“Jy is te naby aan die water,” fluister Paul. “Babers slaap in die modder. Hulle sal wakker word as jy op hulle trap.”
Paul en Dominique se sorgelose kinderdae op ’n Vrystaatse plaas is vir ewig verby wanneer hul ouers se linkse politiek die skoollewe op die dorp ontmoontlik maak. Hulle word weggestuur na kosskole in Natal. Paul is ’n belowende jong digter, sy suster sy vertroueling. Maar Paul is vol woede en sy ontwaking word ’n afwaartse spiraal. Hulle vlieg London toe om die bedrukking van Suid Afrika te ontsnap, maar hy gaan ook sy dood tegemoet.
Dominique Botha se roerende debuutroman is ’n elegie vir die lewe van haar kleintyd en haar verlore broer. Die boek is op ware gebeure gebaseer.
Donate to EbookNetworking
Prev
Next