Moeiteloos glip sy tussen kontrasterende stories: jongliefde, oumensliefde, tye toe die liefde ontbreek het. Soms lag sy uit haar agterkeel oor Basjan-kat wat sy gebied op haar skoot gemerk het, ander kere sak sy gebroke op haar knieë neer oor Jabu se rooi baadjie ...
“Ek sukkel met die lewe,†sê sy, “niks kom ooit vir my maklik nie. Maar ek hou nooit op om te probeer nie. Die jimmele weet...â€