Afgehandel (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Afgehandel (Afrikaans Edition)

Book Details
Author(s) Juanita Swart
Publisher Kameeldoring Boeke
ISBN / ASIN B00FSAKZSY
ISBN-13 978B00FSAKZS2
Sales Rank #1,246,682
Marketplace United States 🇺🇸
Description
Die misdaadverhaal vertel twee stories: Die huidige lewe van die hoofkarakter waar sy in die eerstepersoon haar gedagtes met die leser deel, en dan ‘n derdepersoonspersepsie van haarself as kind, wat ontstellende en soms grafiese beelde oproep. Die verskil in hoe die twee hoofstukke van haar lewe ingeweef word, is myns insiens baie vindingryk, aangesien dit dui op hoe moeilik dit vir haar SOU wees om haar donker verlede te deel uit ‘n subjektiewe oogpunt. En ‘n hartseer verlede is dit beslis…
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next