⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
Eerstejaar Danelle is op ’n dorp en ’n kampus waar sy nie wil wees nie. Boonop bly sy by haar ma, wat daagliks agteruitgaan. Haar liefdeslewe is ook nie na wense nie. Is dit net sy wat so swaar dra aan ’n kruis?