EbookNetworking
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
Search books
🔍
Go
☰
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
Search
Home
›
Books
›
'n Nuwe begin (Afrikaans edition) (Dogters van Abram Book 3)
🛒
Buy on Amazon
⬛
QR
https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00GYF88C2.html
'n Nuwe begin (Afrikaans edition) (Dogters van Abram Book 3)
Author
Beverly Lewis
Publisher
Christelike Uitgewersmaatskappy
🌍
Shop on Amazon — pick your country
🇺🇸 USA
🇨🇦 Canada
🇬🇧 UK
🇩🇪 Germany
🇫🇷 France
🇮🇳 India
🛒
Buy New on Amazon 🇺🇸
ℹ️
Book Details
Author(s)
Beverly Lewis
Publisher
Christelike Uitgewersmaatskappy
ISBN / ASIN
B00GYF88C2
ISBN-13
978B00GYF88C0
Sales Rank
#1,859,952
Marketplace
United States 🇺🇸
📖
Description
’N NUWE BEGIN is die derde boek in die DOGTERS VAN ABRAM-reeks wat handel oor die vier Amish-susters van Lancaster, Pennsilvanië.
Leah was gelukkig in Gobbler’s Knob totdat haar ouer suster, Sadie, haar geloof en familie prysgegee het. Sy het goeie rede om te glo dat Sadie en haar verloofde, Jonas, haar verraai het. Twee jaar later is enige kontak met haar suster steeds onmoontlik omdat Sadie uit hulle gemeenskap geban is. Leah hoor ook gerugte dat Sadie en Jonas getroud is. Net toe sy Gid se liefde wil aanvaar, tref ’n tragedie die Ebersol-familie en moet Leah weereens kies tussen haar eie geluk en dié van haar familie.
Intussen worstel die tweeling met hulle eie geheime probleme.
Sal die Ebersol-familie ooit vrede vind? Geniet hierdie aangrypende verhaal oor die belangrikheid van familie, die wonderwerk van God se liefde en die mag van vergifnis.
✍️
More Books by Beverly Lewis
Better Than Best (Girls Only!, Book 6)
View
Sealed with a Kiss (Holly's Heart, Book 3)
View
Beverly Lewis Amish Heritage Cookbook
View
The Postcard/The Crossroad (Amish Country Crossroads 1…
View
The Parting (The Courtship of Nellie Fisher, Book 1) L…
View
The Preacher's Daughter (Annie's People #1)
View
The Parting (The Courtship of Nellie Fisher, Book 1)
View
The Forbidden (The Courtship of Nellie Fisher, Book 2)
View
The Longing (The Courtship of Nellie Fisher, Book 3)
View
In Jesse's Shoes
View
←
No Prev
No Next
→