Reëls van die spel (Ultrasatyn) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Reëls van die spel (Ultrasatyn) (Afrikaans Edition)

Author Collette Berg
Publisher Ultrasatyn
Book Details
Author(s) Collette Berg
Publisher Ultrasatyn
ISBN / ASIN B00GYVX7N6
ISBN-13 978B00GYVX7N5
Sales Rank #509,348
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Twee jaar gelede was Lukas die onweerstaanbare dosent wat Leila se hart gebreek het. Sy was naïef en onervare genoeg om in sy bed te beland en die reëls van die spel tussen hulle verkeerd te verstaan. Vandag is sy ’n sterker, wyser vrou, en van Lukas het sy al amper vergeet, baie dankie. So iets sal nie weer met haar hart gebeur nie.

Tot sy in haar nuwe werkplek instap en sien die meneer Strauss wat haar nuwe baas moet word, is inderwaarheid niemand anders nie as einste Lukas, die man wat haar hart onder sy hak vermorsel het. Sommer met die intrapslag al spat die vonke, en gou is Leila weer besig om ’n sensuele spel van lus en passie te speel – maar sal haar hart hierdie keer as oorwinnaar uit die stryd kan tree?

Reëls van die spel was die naaswenner in NB-Uitgewers se Ultrasatyn-wedstryd vir superstomende liefdesverhale wat die sensuele besing.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next