Die oppasser en haar baas se tweeling (Strelend) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Die oppasser en haar baas se tweeling (Strelend) (Afrikaans Edition)

Book Details
Author(s) Barbara McMahon
ISBN / ASIN B00HZLIHCK
ISBN-13 978B00HZLIHC2
Sales Rank #1,012,574
Marketplace United States 🇺🇸
Description
Stacey is dol oor kinders. Ook oor reis. Dit is dus doodmaklik om Luis se aanbod te aanvaar om sy woelige tweelingseuns tydens hulle vakansie op die Spaanse Riviera op te pas.
Al wat Luis die wewenaar wil hê, is om sy seuns weer te sien glimlag. Maar Stacey se lewensvreugde is aansteeklik! Sy is slegs die tydelike oppasser, maar nou wil Luis hê sy moet aanbly. Is dit as permanente oppasser, ma of . . . dalk as sy vrou?
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next