Neem beheer oor jou emosies: Hoe om bo jou gevoelens uit te styg (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00I0C4ER0.html

Neem beheer oor jou emosies: Hoe om bo jou gevoelens uit te styg (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Joyce Meyer
ISBN / ASINB00I0C4ER0
ISBN-13978B00I0C4ER0
Sales Rank3,604,978
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Joyce Meyer is die skrywer van meer as tagtig boeke, almal geskryf met een doel
voor o om gewone mense te help om hul volle potensiaal as Christene te bereik!
In Neem beheer oor jou emosies rig Joyce haar fokus op emosies en gevoelens.
Sy neem haar kennis van die Bybel en kombineer dit met die nuutste sielkundige
navorsing om n omvattende gids te bied wat menslike emosies ondersoek, en
raad gee oor hoe om hulle te beheer.
Sy bied lewensbelangrike inligting oor die aspekte van emosies, insluitend:
Die vier persoonlikheidstipes en die rol wat hulle in lewensuitkyke speel
Die impak van stres op fisieke en emosionele gesondheid
Die krag van herinneringe
Die invloed van woorde op emosies
Vrees
Die voordele van geluk
Joyce Meyer se fokus is gerig op Bybelse denke en taal en sy verander talle lewens
en emosies op hierdie wyse. Haar aanhangers sal nie teleurgesteld wees in haar
nuutste werk nie!

More Books by Joyce Meyer

Donate to EbookNetworking
Prev
Next