Genesing vir trauma: In die Suid-Afrikaanse konteks (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Genesing vir trauma: In die Suid-Afrikaanse konteks (Afrikaans Edition)

Book Details
Author(s) Yvonne Retief
ISBN / ASIN B00I0C4H2C
ISBN-13 978B00I0C4H24
Sales Rank #99,999,999
Marketplace United States 🇺🇸
Description
Die woor 'trauma' beteken letterlik 'gewond'. In Suid-Afrika – met sy hoë voorkoms van geweldmisdaad, egskeiding en ander vorme van trauma – word die meeste mense in een of ander stadium emosioneel gewond. Indien daardie wonde nie onmiddelik behandel word nie, kan dit – net soos fisiese wonde – lei tot erge letsels wat later ’n mens se funksionering strem. Genesing vir trauma sal slagoffers van trauma en hul naasbestaandes help om die gevolge daarvan effektief en planmatig te hanteer. Dit behandel verskeie spesifieke trauma-situasies soos bankroof, kaping, selfmoord van ’n geliefde, verkragting, veelvuldige trauma en plaasmoorde, maar verskaf ook riglyne vir algemene emosionele herstel waarby elke mens sal baat. Genesing vir trauma is ’n nuttige hulpmiddel vir elke persoon wat ander wil help om trauma te verwerk en hul lewensreis weer doelgerig en met vreugde voort te sit.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next